Bands:

Heart Shaped Heresy,Checked Zebra,Cherry vinyl,
Saint Fearless, Cofield, Coda, Dj Ossewa, Karen Zoid, Just Jinger
Mathys Roets & Vriende, Justin Bergh, Kurt Darren, Emo Adams, Akkedis & Albert
Frost, Josie Field, Sterling Eq, Guglethu Tenors, aKing, Zerbra and Giraffe,
Bed on Brick, Prime Circle, Drum & Base Trio, Gerald Clarke, South Paw

Review:

Hiermee terugvoering vanaf Worcester Lanbougenootskap aangaande die Forbidden Fruit Festival:
Hiermee wil ons u net geluk wens met `n uitstekende uitleg en briljante aanbieding van u fees.
Die kunstenaars was puik en van die bekendste in ons land. Die kos stalletjies was vêr bo gemiddelde standard invergelyking met ander feeste. Alles het glad verloop en ons kon sien dat daar was baie tyd en moeite in die fees ingesit. Die organisasie van die kos na die vermaak, tot in met die skoon hou van feesterein was briljant. Die feesgangers het alles van die beste tot hul toegang gehad. Al negatiewe punt was miskien die datum aangesien die universiteite, skole ens nog eksamen geskryf het. Die weer wou ook nie lekker saam gewerk het nie.

Die fees kan net groei in die toekoms. Soos elke fees begin dit klein maar die een kan `n groot sukses word en ek hoop om jul in die toekoms weer op Kleinplasie te sien. Hou aan met wat jul doen julle het `n wenner beet.
U kan my kontak by 082 573 1098 of kantoorure by (023) 3470091.
Die uwe
Frans Rossouw
Bestuurder.
WORCESTOR - 3 Day Festival NOV 2009
Email:
View our
         event bands
About the charity
          for this event
email: info@4biddenfruit.co.za

cell: 082 851 9999